Verskuiwende denke van die 2012-GKSA-Sinode

In hierdie artikel word die moontlikheid van ’n denkverskuiwing bespreek en gemeet aan die hand van navorsing wat gedoen is onder die afgevaardigdes van die 2012-GKSA-Sinode. Die agtergrond rondom denkverandering word bespreek, waarna die bevindings van die empiriese studie oor die stand van denke a...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Sophia van Helden
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 2013-06-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/117
id doaj-c6047f5418f04caf82f38e6755e9e43e
record_format Article
spelling doaj-c6047f5418f04caf82f38e6755e9e43e2020-11-25T01:00:22ZafrAOSISIn die Skriflig1018-64412305-08532013-06-01471e1e1610.4102/ids.v47i1.1171711Verskuiwende denke van die 2012-GKSA-SinodeSophia van Helden0Unit for Reformed Theology, North-West UniversityIn hierdie artikel word die moontlikheid van ’n denkverskuiwing bespreek en gemeet aan die hand van navorsing wat gedoen is onder die afgevaardigdes van die 2012-GKSA-Sinode. Die agtergrond rondom denkverandering word bespreek, waarna die bevindings van die empiriese studie oor die stand van denke aan die hand van drie aktuele stellings aangetoon word. Die stellings spruit voort uit die verskynsel van dalende lidmaatgetalle binne gemeentes. Navorsing wat tydens die Sinode aan die hand van ’n vraelys plaasgevind het, het gefokus op die mate van bewussyn by die afgevaardigdes in verband met die krisissituasie wat gereformeerde gemeentes ervaar ten opsigte van dalende lidmaatgetalle. Daarna is die moontlikheid van verskuiwende denke terug na die eise van die Groot Opdrag ondersoek. Indien verskuiwende denke wel voorkom, is ten slotte nagegaan of die totale Suid-Afrikaanse bevolking, ongeag taal of kultuur, as teikengroep gereken kan word. Die kwantitatiewe en kwalitatiewe benadering verskaf insiggewende statistiek, asook insae in verband met die denkverskuiwing en die sleutelposisie van die Groot Opdrag in die verskynsel van dalende lidmaatgetalle in gemeentes. This article discusses the possibility of shifting thought and measuring it on the basis of research conducted among the 2012 RCSA Synod delegates. Background regarding the change in thought is discussed and followed up by the findings of an emperical study about the state of thinking, using three relevant statements. These statements stem from the phenomenon of declining numbers in congregations. The research is conducted at the Synod by means of a questionnaire, focused on the degree of awareness among the delegates regarding the declining numbers of members as a crisis situation in the reformed churches. Thereafter the possibility of a turnaround in thinking towards the demands of the Great Commission was addressed. The last statement focused on whether the entire South African population, regardless of language and culture, would be regarded as the target group in case a changing in thought exists. The qualitative and quantitative approach provide informative statistics, as well as insight regarding the shifting in thought and the key position the Great Commission takes in the phenomenon of declining numbers of members in congregations.https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/117
collection DOAJ
language Afrikaans
format Article
sources DOAJ
author Sophia van Helden
spellingShingle Sophia van Helden
Verskuiwende denke van die 2012-GKSA-Sinode
In die Skriflig
author_facet Sophia van Helden
author_sort Sophia van Helden
title Verskuiwende denke van die 2012-GKSA-Sinode
title_short Verskuiwende denke van die 2012-GKSA-Sinode
title_full Verskuiwende denke van die 2012-GKSA-Sinode
title_fullStr Verskuiwende denke van die 2012-GKSA-Sinode
title_full_unstemmed Verskuiwende denke van die 2012-GKSA-Sinode
title_sort verskuiwende denke van die 2012-gksa-sinode
publisher AOSIS
series In die Skriflig
issn 1018-6441
2305-0853
publishDate 2013-06-01
description In hierdie artikel word die moontlikheid van ’n denkverskuiwing bespreek en gemeet aan die hand van navorsing wat gedoen is onder die afgevaardigdes van die 2012-GKSA-Sinode. Die agtergrond rondom denkverandering word bespreek, waarna die bevindings van die empiriese studie oor die stand van denke aan die hand van drie aktuele stellings aangetoon word. Die stellings spruit voort uit die verskynsel van dalende lidmaatgetalle binne gemeentes. Navorsing wat tydens die Sinode aan die hand van ’n vraelys plaasgevind het, het gefokus op die mate van bewussyn by die afgevaardigdes in verband met die krisissituasie wat gereformeerde gemeentes ervaar ten opsigte van dalende lidmaatgetalle. Daarna is die moontlikheid van verskuiwende denke terug na die eise van die Groot Opdrag ondersoek. Indien verskuiwende denke wel voorkom, is ten slotte nagegaan of die totale Suid-Afrikaanse bevolking, ongeag taal of kultuur, as teikengroep gereken kan word. Die kwantitatiewe en kwalitatiewe benadering verskaf insiggewende statistiek, asook insae in verband met die denkverskuiwing en die sleutelposisie van die Groot Opdrag in die verskynsel van dalende lidmaatgetalle in gemeentes. This article discusses the possibility of shifting thought and measuring it on the basis of research conducted among the 2012 RCSA Synod delegates. Background regarding the change in thought is discussed and followed up by the findings of an emperical study about the state of thinking, using three relevant statements. These statements stem from the phenomenon of declining numbers in congregations. The research is conducted at the Synod by means of a questionnaire, focused on the degree of awareness among the delegates regarding the declining numbers of members as a crisis situation in the reformed churches. Thereafter the possibility of a turnaround in thinking towards the demands of the Great Commission was addressed. The last statement focused on whether the entire South African population, regardless of language and culture, would be regarded as the target group in case a changing in thought exists. The qualitative and quantitative approach provide informative statistics, as well as insight regarding the shifting in thought and the key position the Great Commission takes in the phenomenon of declining numbers of members in congregations.
url https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/117
work_keys_str_mv AT sophiavanhelden verskuiwendedenkevandie2012gksasinode
_version_ 1725213885784391680