Neutraal of sekularisties, humanisties en paganisties: Die alternatiewe godsdiens van die Weste?

Die soeke na neutraliteit in die wetenskapsbeoefening van die Weste het daartoe gelei dat ’n alternatiewe godsdiens na vore gekom het. Hierdie godsdiens is sekularisties, humanisties en paganisties. Die Christelike grondslae is verruil vir uitgangspunte wat die Christelike boodskap ondergrawe. Is da...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Pieter Verster
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 2013-11-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/174