Neutraal of sekularisties, humanisties en paganisties: Die alternatiewe godsdiens van die Weste?

Die soeke na neutraliteit in die wetenskapsbeoefening van die Weste het daartoe gelei dat ’n alternatiewe godsdiens na vore gekom het. Hierdie godsdiens is sekularisties, humanisties en paganisties. Die Christelike grondslae is verruil vir uitgangspunte wat die Christelike boodskap ondergrawe. Is da...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Pieter Verster
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 2013-11-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/174
id doaj-c6449f8b5cb549daa2283362b62987cc
record_format Article
spelling doaj-c6449f8b5cb549daa2283362b62987cc2020-11-24T23:02:50ZafrAOSISIn die Skriflig1018-64412305-08532013-11-01471e1e1010.4102/ids.v47i1.1741721Neutraal of sekularisties, humanisties en paganisties: Die alternatiewe godsdiens van die Weste?Pieter Verster0Faculty of Theology, University of the Free StateDie soeke na neutraliteit in die wetenskapsbeoefening van die Weste het daartoe gelei dat ’n alternatiewe godsdiens na vore gekom het. Hierdie godsdiens is sekularisties, humanisties en paganisties. Die Christelike grondslae is verruil vir uitgangspunte wat die Christelike boodskap ondergrawe. Is daar ’n Christelike antwoord op die problematiek van die alternatiewe godsdiens wat in die Weste na vore kom? Die Christelike boodskap behoort ’n volledige en omvattende saak te wees. Wetenskap wat vanuit ’n Christelike geloofsperspektief beoefen word, behoort daarom onder andere die volgende aspekte te vertoon: ’n Verruimende perspektief van die erkenning van God, waarin die vryheid in Christus die ware vryheid tot die lewe is; ook medemenslikheid in die wetenskapsbeoefening vanuit die perspektief dat God die Een is wat in Jesus Christus die ware lewe gee. ’n Eskatologiese perspektief moet ook nie ontbreek nie. Die reformatoriese vernuwing van die samelewing en veral die wetenskap vereis die erkenning van Jesus Christus se lewensomvattende invloed en heerskappy. Hierdie apekte sal in die artikel bespreek word. In search for neutrality in the scientific endeavour in the West an alternative religion was established. This religion is secularistic, humanistic and paganistic. Christian views in science and society were changed for views that in reality reject the Christian gospel. Is there a Christian reply to the deep problems of the alternative religion which presents itself in the West? The Christian message must be in total and encompassing. Science which is practiced from the perspective of faith should therefore, among others, have the following aspects: A broad perspective in acknowledging God in whom the freedom in Christ is the true freedom for life; and also a respect for humanity in the practice of science from the perspective that God is the One who in Jesus Christ gives true life. There must also be an eschatological perspective. Reformational renewal of the community and especially in science requires the acknowledgement of Jesus Christ’s life-changing influence and rule. These aspects will receive attention in the article.https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/174
collection DOAJ
language Afrikaans
format Article
sources DOAJ
author Pieter Verster
spellingShingle Pieter Verster
Neutraal of sekularisties, humanisties en paganisties: Die alternatiewe godsdiens van die Weste?
In die Skriflig
author_facet Pieter Verster
author_sort Pieter Verster
title Neutraal of sekularisties, humanisties en paganisties: Die alternatiewe godsdiens van die Weste?
title_short Neutraal of sekularisties, humanisties en paganisties: Die alternatiewe godsdiens van die Weste?
title_full Neutraal of sekularisties, humanisties en paganisties: Die alternatiewe godsdiens van die Weste?
title_fullStr Neutraal of sekularisties, humanisties en paganisties: Die alternatiewe godsdiens van die Weste?
title_full_unstemmed Neutraal of sekularisties, humanisties en paganisties: Die alternatiewe godsdiens van die Weste?
title_sort neutraal of sekularisties, humanisties en paganisties: die alternatiewe godsdiens van die weste?
publisher AOSIS
series In die Skriflig
issn 1018-6441
2305-0853
publishDate 2013-11-01
description Die soeke na neutraliteit in die wetenskapsbeoefening van die Weste het daartoe gelei dat ’n alternatiewe godsdiens na vore gekom het. Hierdie godsdiens is sekularisties, humanisties en paganisties. Die Christelike grondslae is verruil vir uitgangspunte wat die Christelike boodskap ondergrawe. Is daar ’n Christelike antwoord op die problematiek van die alternatiewe godsdiens wat in die Weste na vore kom? Die Christelike boodskap behoort ’n volledige en omvattende saak te wees. Wetenskap wat vanuit ’n Christelike geloofsperspektief beoefen word, behoort daarom onder andere die volgende aspekte te vertoon: ’n Verruimende perspektief van die erkenning van God, waarin die vryheid in Christus die ware vryheid tot die lewe is; ook medemenslikheid in die wetenskapsbeoefening vanuit die perspektief dat God die Een is wat in Jesus Christus die ware lewe gee. ’n Eskatologiese perspektief moet ook nie ontbreek nie. Die reformatoriese vernuwing van die samelewing en veral die wetenskap vereis die erkenning van Jesus Christus se lewensomvattende invloed en heerskappy. Hierdie apekte sal in die artikel bespreek word. In search for neutrality in the scientific endeavour in the West an alternative religion was established. This religion is secularistic, humanistic and paganistic. Christian views in science and society were changed for views that in reality reject the Christian gospel. Is there a Christian reply to the deep problems of the alternative religion which presents itself in the West? The Christian message must be in total and encompassing. Science which is practiced from the perspective of faith should therefore, among others, have the following aspects: A broad perspective in acknowledging God in whom the freedom in Christ is the true freedom for life; and also a respect for humanity in the practice of science from the perspective that God is the One who in Jesus Christ gives true life. There must also be an eschatological perspective. Reformational renewal of the community and especially in science requires the acknowledgement of Jesus Christ’s life-changing influence and rule. These aspects will receive attention in the article.
url https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/174
work_keys_str_mv AT pieterverster neutraalofsekularistieshumanistiesenpaganistiesdiealternatiewegodsdiensvandieweste
_version_ 1725634972829614080