Afrikaanse volkswording en Suid-Afrikaanse nasievorming.
Meer as twintig jaar gelede (nl. in 1931/2) het oor bogenoemde onderwerp ’n diskussie in die Tydskrif vir Wetenskap en Kuns plaasgevind. Wyle prof. dr. R. F. A. Hoernlé het die eerste geskryf en wel oor Enige gedagtes oor nasionalisme (X, 1), ondergetekende het geantwoord met Die idee van nasionalis...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Scriber Editorial Systems
1954-03-01
|
Series: | Koers : Bulletin for Christian Scholarship |
Online Access: | https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1835 |