Reaksie op prof. J. C. Coetzee se inleiding oor: die profetiese roeping van die kerk volgens die Skrif t.o.v. ons volkereverhoudinge

Prof. Coetzee het in sy referaat baie waardevolle, prinsipiële lyne vanuit die Skrif getrek. ’n Mens sou graag wou sien dat die kerklike wêreld, veral op ekumeniese vlak, kennis neem van sy eksegeties-openbaringshistoriese ondersoek in verband met die verhouding tussen die Godsvolk en die volkere va...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: L. J. Botha
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1977-05-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1117