Taal as beheersingsmiddel

Ek stel my ten doel om in hierdie rede die heel besondere funksie van taal te behandel dat dit ’n middel is waarmee die mens uitvoering gee aan dieskeppingscën 1) en die algemene kultuuropdrag2) wat deur God in die paradys aan hom gegee is, middel dan waarmee die mens die skepping beheers.

Bibliographic Details
Main Author: H. Venter
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1961-03-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1610