‘Waar kom jy aan al jou stories?’

Daar is ’n vraag waaraan geen verteller op die duur ontsnap nie, en dis die volgende: “Waar kom jy aan al jou stories?” Soms word dié vraag half verwonderd gestel, soms ligtelik jaloers, soms beskuldigend, byna asof die vraagsteller te kenne wil gee dat die skrywer met bose agente aan ’t onderhandel...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: H. Aucamp
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 2000-04-01
Series:Literator
Subjects:
Online Access:https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/461