Die grondslae van die unie.

Die huidige Unie fees bied die geleentheid, in besonder vir die Afrikaner,om hom opnuut rekenskap te gee van die basis van sy trou teenoor die Unie. Dit was lank die gebruik om die vraag van trou en lojaliteit as nie van toepassing op die Afrikaans-sprekende deel van die bevolking te beskou nie. Dit...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: D. W. Kruger.
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1960-03-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/2082