’n Holistiese beskouing van landskapontwikkeling in Geomorfologie: ’n Wetenskapsfilosofiese basis

’n Beknopte oorsig word gegee van die studiegebied van Geomorfologie. Dan word daar gekyk naparadigmas en vakwetenskappe met besondere verwysing na Geografie as moederwetenskap vanGeomorfologie. Geomorfologie as wetenskap word daarna vollediger ontleed, en dan word daaronder andere gekyk na tyd,...

Full description

Bibliographic Details
Main Authors: Charles Barker, Gawie de Villiers
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: South African Journal of Science and Technology 2008-09-01
Series:South African Journal of Science and Technology
Subjects:
Online Access:http://satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/89