’n Potjie representasie, sterk gekruie: representeem en diskontinuïteít in die literatuurgeskiedskrywing

Die artikels in hierdie temanommer van Literator mag op die oog af na ’n vreemde dis lyk: ’n potjie met representasie en realisme as hoofbestanddele, in ’n lang sousie van foecall(t), gegeur met shakespike, casscience, helditbrand, lion cachet, mattee, kafkruid, joyice, orswell en met ’n tikkie para...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: H. Viljoen
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1990-05-01
Series:Literator
Online Access:https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/809