Menslike vryheid 1)

’n Mens se opvatting van vryheid hang af van sy lewensen wêreldbeskouing (wo. sy religieuse geloof) en sy „ervaring” én (wetenskaplik:) van sy Godsidee (resp. idee van die ..Absolute” of „Algenoegsame"), sy mensidee en sy wêreldidee (of kosmosidee) asook van sy opvatting van die onderlinge...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: H. G. Stoker
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1964-03-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1480