Skandinawiers in Die Tweede Anglo- Boere-Oorlog 1899-1902, Deel 1, Van Mafeking na Magersfantein en Paardeberg.

In hierdie publikasie word, as 'n inleiding, allereers aandag aan die bevolkingsyfer van die Skandinawiese lande (Swede, Finland, Noorweë, Denemarke, Ysland) ten tye van die Tweede Anglo-Boere-oorlog en die omstandighede gewy wat die Skandinawiers in die tweede helfte van die 19de eeu gedwing h...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Jan Ploeger
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Stellenbosch University 2012-02-01
Series:Scientia Militaria
Subjects:
Online Access:http://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/511