Ultima Ratio Regum (The last argument of kings)

<p>Op velerlei wyses is verlede jaar aandag aan die 75ste bestaansjaar van die Suid-Afrikaanse Weermag gewy. Binne die bestek van hierdie bespreking mag daar sekerlik in die verband na die inhoud van <em>Militaria </em>(1987, 17/2) verwys word. Onder die omvattende titel <em>...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Jan Ploeger
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Stellenbosch University 2012-02-01
Series:Scientia Militaria
Online Access:http://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/416