Ultima Ratio Regum (The last argument of kings)

<p>Op velerlei wyses is verlede jaar aandag aan die 75ste bestaansjaar van die Suid-Afrikaanse Weermag gewy. Binne die bestek van hierdie bespreking mag daar sekerlik in die verband na die inhoud van <em>Militaria </em>(1987, 17/2) verwys word. Onder die omvattende titel <em>...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Jan Ploeger
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Stellenbosch University 2012-02-01
Series:Scientia Militaria
Online Access:http://scientiamilitaria.journals.ac.za/pub/article/view/416
Description
Summary:<p>Op velerlei wyses is verlede jaar aandag aan die 75ste bestaansjaar van die Suid-Afrikaanse Weermag gewy. Binne die bestek van hierdie bespreking mag daar sekerlik in die verband na die inhoud van <em>Militaria </em>(1987, 17/2) verwys word. Onder die omvattende titel <em>History of the</em> <em>South African Defence Force 1912-1987/</em> <em>Kroniek van die Suid-Afrikaanse Weermag</em> 1912-1987, is die belangstellende leser 'n oorsig in voelvlug van die vroeere Unieverdedigingsmag en die huidige Suid-Afrikaanse Weermag voorgelê.</p>
ISSN:2224-0020