Vervlegte interaksie: Implementering van ’n bring-jou-eie-toestel-benadering teenoor verskafde tabletrekenaars

Effektiewe interaksie in klasse en intydse terugvoer is uitdagings wat in enige klaskamer na vore kan kom. In hierdie verband kan mobiele tegnologieë as ’n aanvulling dien in ’n sogenaamde vervlegte konteks. Hierdie artikel ondersoek die rol wat ’n bring-jou-eie-toestelbenadering kan speel, teenoor...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Jako Olivier
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: South African Journal of Science and Technology 2016-02-01
Series:South African Journal of Science and Technology
Subjects:
Online Access:http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/1391