Massa-oordrag in sproeikolomme: 2. Die sisteem benseen/wasolie

Die gebruik van sproeikolomme om kontak tussen ’n gas- en vloeistoffase te bewerkstellig, is algemeen weens die voordele wat die metode inhou i.t.v. groot massa-oordragarea per eenheid volume en lae gaskantweerstand. Vir ’n verskeidenheid sisteme is massa-oordragparameters egter nie beskikbaar nie e...

Full description

Bibliographic Details
Main Authors: A. J. Rautenbach, G. Kornelius
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: South African Journal of Science and Technology 1989-03-01
Series:South African Journal of Science and Technology
Online Access:http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/871