Massa-oordrag in sproeikolomme: 2. Die sisteem benseen/wasolie

Die gebruik van sproeikolomme om kontak tussen ’n gas- en vloeistoffase te bewerkstellig, is algemeen weens die voordele wat die metode inhou i.t.v. groot massa-oordragarea per eenheid volume en lae gaskantweerstand. Vir ’n verskeidenheid sisteme is massa-oordragparameters egter nie beskikbaar nie e...

Full description

Bibliographic Details
Main Authors: A. J. Rautenbach, G. Kornelius
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: South African Journal of Science and Technology 1989-03-01
Series:South African Journal of Science and Technology
Online Access:http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/871
id doaj-db5ef58dcce54ffaaeba8c64344e8de1
record_format Article
spelling doaj-db5ef58dcce54ffaaeba8c64344e8de12020-11-25T02:02:38ZafrSouth African Journal of Science and TechnologySouth African Journal of Science and Technology 0254-34862222-41731989-03-0182636810.4102/satnt.v8i2.871755Massa-oordrag in sproeikolomme: 2. Die sisteem benseen/wasolieA. J. RautenbachG. KorneliusDie gebruik van sproeikolomme om kontak tussen ’n gas- en vloeistoffase te bewerkstellig, is algemeen weens die voordele wat die metode inhou i.t.v. groot massa-oordragarea per eenheid volume en lae gaskantweerstand. Vir ’n verskeidenheid sisteme is massa-oordragparameters egter nie beskikbaar nie en word daarom eksperimenteel verkry vir o.a. die sisteem benseen/wasolie. Die eksperimentele tegniek en ontwerp wat gebruik is, word beskryf. Die variasie in massa-oordragskoëffisiënt as funksie van gasvloeitempo, kolomhoogte en vloeistofvloeitempo stem ooreen met gepubliseerde resultate van ander navorsers.http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/871
collection DOAJ
language Afrikaans
format Article
sources DOAJ
author A. J. Rautenbach
G. Kornelius
spellingShingle A. J. Rautenbach
G. Kornelius
Massa-oordrag in sproeikolomme: 2. Die sisteem benseen/wasolie
South African Journal of Science and Technology
author_facet A. J. Rautenbach
G. Kornelius
author_sort A. J. Rautenbach
title Massa-oordrag in sproeikolomme: 2. Die sisteem benseen/wasolie
title_short Massa-oordrag in sproeikolomme: 2. Die sisteem benseen/wasolie
title_full Massa-oordrag in sproeikolomme: 2. Die sisteem benseen/wasolie
title_fullStr Massa-oordrag in sproeikolomme: 2. Die sisteem benseen/wasolie
title_full_unstemmed Massa-oordrag in sproeikolomme: 2. Die sisteem benseen/wasolie
title_sort massa-oordrag in sproeikolomme: 2. die sisteem benseen/wasolie
publisher South African Journal of Science and Technology
series South African Journal of Science and Technology
issn 0254-3486
2222-4173
publishDate 1989-03-01
description Die gebruik van sproeikolomme om kontak tussen ’n gas- en vloeistoffase te bewerkstellig, is algemeen weens die voordele wat die metode inhou i.t.v. groot massa-oordragarea per eenheid volume en lae gaskantweerstand. Vir ’n verskeidenheid sisteme is massa-oordragparameters egter nie beskikbaar nie en word daarom eksperimenteel verkry vir o.a. die sisteem benseen/wasolie. Die eksperimentele tegniek en ontwerp wat gebruik is, word beskryf. Die variasie in massa-oordragskoëffisiënt as funksie van gasvloeitempo, kolomhoogte en vloeistofvloeitempo stem ooreen met gepubliseerde resultate van ander navorsers.
url http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/871
work_keys_str_mv AT ajrautenbach massaoordraginsproeikolomme2diesisteembenseenwasolie
AT gkornelius massaoordraginsproeikolomme2diesisteembenseenwasolie
_version_ 1724951593530425344