Die kort en heel vorm van Breytenbach se <i>Die boenk</i>

Dát hierdie skynbaar stukkende verhaal ’n heel struktuur het, is nie te betwyfel nie, al sou dit nog meer geraffineerd en anders wees as wat ek hierbo aangedui het. Daar is ratio in die irrasionele. Die vasstelling van ’n logiese struktuur maak die illogiese gedrag van die boenks frappant. Uit is...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: T. T. Cloete
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1980-05-01
Series:Literator
Online Access:https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/1035