Die kort en heel vorm van Breytenbach se <i>Die boenk</i>
Dát hierdie skynbaar stukkende verhaal ’n heel struktuur het, is nie te betwyfel nie, al sou dit nog meer geraffineerd en anders wees as wat ek hierbo aangedui het. Daar is ratio in die irrasionele. Die vasstelling van ’n logiese struktuur maak die illogiese gedrag van die boenks frappant. Uit is...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
1980-05-01
|
Series: | Literator |
Online Access: | https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/1035 |
Summary: | Dát hierdie skynbaar stukkende verhaal ’n heel struktuur het, is nie te betwyfel nie, al sou dit nog meer geraffineerd en anders wees as wat ek hierbo aangedui het. Daar is ratio in die irrasionele. Die vasstelling van ’n logiese struktuur maak die illogiese gedrag van die boenks frappant. Uit is literêr gewoon dat ’n saak ook deur sy teendeel in plaas van deur bevestiging, uitgewys word. |
---|---|
ISSN: | 0258-2279 2219-8237 |