'n Kritiese kyk na die noutetiese beraad van Jay E. Adams

Op die terrein van die pastorale sorg is Jay Adams 'n kontroversi�le figuur. Hy is 'n vrugbare skrywer wie se geskrifte by hul duisende verkoop word. Sy benadering het veral aanklank gevind by behoudende, skrifgetroue predikante, aangesien hy ou Gereformeerde waarhede in die taal van vanda...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: A. J. Smuts
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1980-08-01
Series:Verbum et Ecclesia
Online Access:http://verbumetecclesia.org.za/index.php/VE/article/view/899