Die ekonomiese fakulteit van die Vrije Universiteit

Dit is vir my as oud-student van die beroemde Vrije Universiteit ’n besonder aangename voorreg om by die herdenking van die vyf-en-sewentigjarige bestaan van dié Universiteit, ’n paar besonderhede aangaande die Ekonomiese Fakulteit van die Vrije Universiteit aan die lesers van „Koers” te kan meedeel...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: B. van Deventer
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1955-03-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1856