Die vasstelling van ’n fisieke-welstandaanwyser

Met die toenemende klem op leefstylverwante gesondheid het die fokus vanaf die behandeling en genesing van siekte verskuif na voorkoming en gesondheidsbevordering. Alhoewel individuele welstandskomponente uitvoerig bestudeer is, het gebreke ontstaan vanweë teenstrydighede en ’n gebrek aan bewyse dat...

Full description

Bibliographic Details
Main Authors: Peet Du Toit, Lee-Anne Naicker, Evangeline Nortje, Michael Kleynhans, Ronél Ferreira, Gerda Gericke
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: South African Journal of Science and Technology 2013-02-01
Series:South African Journal of Science and Technology
Subjects:
Online Access:http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/770