Die beeld van afwesigheid en die politiek van naamgewing in Shona-oorlogsfiksie

Tydens Zimbabwe se bevrydingsoorlog het duisende jong mense die grense van buurlande oorgesteek om wapens op te neem teen kolonialisme. Daar bestaan voldoende getuienis dat baie van hierdie jong mense vroulik was. Politieke retoriek het dit dan ook duidelik gemaak dat vroue saam met hul manlike ewek...

Full description

Bibliographic Details
Main Authors: Willie L. Chigidi, Davie E. Mutasa
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 2013-05-01
Series:Literator
Subjects:
Online Access:https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/419