Eiendom en sosiale heropbou— ’n Christelike siening.

Die begrippe eiendom en eiendomsbesit staan vandag in ons twintigste-eeuse industrieel ontwikkelde gemeenskap ongetwyfeld in diebrandpunt van belangstelling. Aan die een kant het ons die opvatting van die kollektiviste, wat openlik verkondig dat die eiendom uit die hande van die individu geneem moet...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: B. van Deventer
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1957-03-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1979