Die primêre evaluering van plante met betrekking tot chemiese samestelling en aktiwiteit in ander biologiese sisteme

In ’n paging om gedokumenteerde gegewens oor planttaksa van Suider-Afrika op te stel, word plante van die Potchefstroomdistrik sistematies ondersoek deur die primêre evaluering van hulle chemiese samestelling en aktiwiteit in ’n aantal biologiese sisteme. Met vars of gevriesdeplantmateriaal word che...

Full description

Bibliographic Details
Main Authors: L. M. van der Vijver, S. Botha, A. M. C. Kruger
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: South African Journal of Science and Technology 1986-03-01
Series:South African Journal of Science and Technology
Online Access:http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/971