Tweedimensionele generatorfunksie vir die vektorkardiogram vir gebruik in volume-geleidingsmodelle van die toraks

’n Elektrokardiogram (EKG) meet die elektriese aktiwiteit van die hart op die veloppervlak. Volumegeleidingsmodelle van die toraks kan ontwerp word om hierdie metings te simuleer. ’n Generatorfunksie, wat die elektriese aktiwiteit van die hart beskryf, word benodig om hierdie simulasies aan te...

Full description

Bibliographic Details
Main Authors: T. A. Geldenhuys, M. Joubert, S. Viljoen, T. Hanekom
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: South African Journal of Science and Technology 2006-09-01
Series:South African Journal of Science and Technology
Online Access:http://satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/153