’n Metodologie vir en die bepaling van gevaarlike TCDD-kontaminante in Suid-Afrikaanse onkruiddoders

‘n Toepaslike, vereenvoudigde metodologie is onder leiding van die eerste outeur ontwikkel wat ons in staat gestel het om verskillende 2,4,5-T-herbisiede te analiseer vir die toksiese kontaminant 2,3,7,8-tetrachlorodibenso-p-dioksien (TCDD). Die kontaminant se konsentrasies is bepaal as tussen drie...

Full description

Bibliographic Details
Main Authors: J. E. Oliver, A. J. Reinecke, J. M. Venter
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: South African Journal of Science and Technology 1983-03-01
Series:South African Journal of Science and Technology
Online Access:http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/1119