Wysbegeerte, kultuur en toekoms

Dit is belangrik om in ’n bedeling waarin die mens hom aan die skouspelagtighede en die toekomsmoontlikhede van sy kultuur vergaap en daar vreesbevange oor raak, ook duideIikheid te verkry oor die funksies van die Filosofie in die huidige en verderstrekkende kultuursituasies. Filosowe het die neigin...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: P. G.W. du Plessis
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1970-02-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1331