Tipering as literatuurwetenskaplike beskrywingsmetode
Uit die lees van resensies en literêre beskouinge van die afgelope twee tot Drie dekades blyk dit dat resensente en kritici ’n probleem ondervind om die moderne Afrikaanse kort prosastuk te tipeer. Waar Afrikaanse kort prosastukke voor die verskyning van 21 van Jan Rabie in 1956, maklik as “kort...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
1983-05-01
|
Series: | Literator |
Online Access: | https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/977 |