Die mensbeskouing van Calvyn

Daar is by Calvyn geen twyfel daaroor dat God die mens geskápe het nie (Inst. 1.15.1). Dit is vir hom só vanselfsprekend dat hy in sy Inslitusie byna oor hierdie feit heen beweeg sonder oin dit in besonderhede uit te spel. Hy gaan ook onmiddellik daartoe oor om die onderskeid tussen siel en liggaam...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: J. H. van Wyk
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1993-06-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1676