Die mensbeskouing van Calvyn
Daar is by Calvyn geen twyfel daaroor dat God die mens geskápe het nie (Inst. 1.15.1). Dit is vir hom só vanselfsprekend dat hy in sy Inslitusie byna oor hierdie feit heen beweeg sonder oin dit in besonderhede uit te spel. Hy gaan ook onmiddellik daartoe oor om die onderskeid tussen siel en liggaam...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
1993-06-01
|
Series: | In die Skriflig |
Online Access: | https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1676 |
Summary: | Daar is by Calvyn geen twyfel daaroor dat God die mens geskápe het nie (Inst. 1.15.1). Dit is vir hom só vanselfsprekend dat hy in sy Inslitusie byna oor hierdie feit heen beweeg sonder oin dit in besonderhede uit te spel. Hy gaan ook onmiddellik daartoe oor om die onderskeid tussen siel en liggaam te behandel (Inst. 1.15.2). |
---|---|
ISSN: | 1018-6441 2305-0853 |