Gods Wet en ‘die ander wet’

Daar het in die jongste tyd duidelik ’n verandering gekom in die besinning oor die Gereformeerde Etiek, veral ten opsigte van die norme wat die handelinge beheers, bepaal of normeer. As Hepp sê dat die Etiek te doen het met die geopenbaarde wil van God vir die menslike verhoudinge, vestig hy die aa...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: S. P. van der Walt
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1979-05-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/793