Soorte vrae in 1 Korintiërs 7–8 en 10:1–11:1
1 Korintiërs 7–8 en 10:1–11:1 is deel van Paulus se antwoord op ’n brief wat hy van die Korintiërs ontvang het (7:1). Die twee gedeeltes handel oor die huwelik en afgodery, meer spesifiek die eet van vleis in heidense tempels. In sy antwoord gebruik hy ’n aantal vrae wat in kommentare bloot as retor...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
2013-10-01
|
Series: | In die Skriflig |
Online Access: | https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/91 |