Die Doleansie, Vrije Universiteit en die Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys

Dit is presies 100 jaar gelede dat die Doleansie tot stand gekom het. Omdat die Vrije Universiteit baie nou met hierdie beweging saamgaan en die PU vir CHO op sy beurt, weer noue verwantskap toon met die gebeure rondom die Doleansie - daarom enkele gedagtes rondom hierdie gebeurtenis.

Bibliographic Details
Main Author: C. J. Malan
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1986-06-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1293