Die Afrikaanse volkskultuur en die toekoms: Gesien uit die oogpunt van die kunstenaar

Ek glo nie ek vergis my as ek meen dat daar enkele vrae opgesluit lê in die tema vir hierdie reeks soos dit aan my voorgelê is nie. Die opgaaf lui immers soos volg: Die Afrikaanse Volkskultuur en die Toekoms, gesien uit die oogpunt van die kunstenaar.

Bibliographic Details
Main Author: W. E.G. Louw
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Scriber Editorial Systems 1970-02-01
Series:Koers : Bulletin for Christian Scholarship
Online Access:https://www.koersjournal.org.za/index.php/koers/article/view/1330