Die Wêreld Oseaansirkulasie-eksperiment (WOCE)

’n Internasionale navorsingsprogram van wêreldwye omvang, WOCE (World Ocean Circulation Experiment), word vir die negentigerjare beplan. Die doel daarmee is om ’n kwantumsprong te maak in kennis en begrip van die sirkulasie van die wêreldoseaan en die invloed daarvan op wêreldklimaatsveranderings. S...

Full description

Bibliographic Details
Main Authors: J. R. E. Lutjeharms, M. L. Gründlingh
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: South African Journal of Science and Technology 1987-03-01
Series:South African Journal of Science and Technology
Online Access:http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/946