Die eksegese van Openbaring in ’n dooploopstraat?

Onlangs het 0. Bocher ’n boekie van 154 blss met ’n waardevolle biografie van 500 geselekteerde werke en artikels oor die eksegese sedert 1700 van die laaste Bybelboek gepubliseer. Bocher konsentreer op kommentore uit hierdie eeu: Bousset (1906), Charles (1920), Lohmeyer (1926), Hadorn (1928), Sicke...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: C. v. d. Waal
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1980-05-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/767