Skrifgesag. teologie en kerk

Dat die vrae rondom Skrifgesag en Skrifbeskouing in die Suid - Afrikaanse teologiese konteks al hoe brandender word, kan moeilik ontken word. Hierdie vrae word vir my aanvoeling veral vanaf die kant van plaaslike Hervormde teoloë skerp aan die orde gestel. Vir hulle hang ’n kritiese Skrifbeskoui...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: J. H. van Wyk
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1985-06-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1249