Die Neo-Marxistiese Politieke Teologie

Die uitdrukking: Neo-Marxistiese Politieke Teologie is ’n versamelterm van al die kontemporêre teologiese strominge wat met die moderne samelewingsvraagstukke as hermeneutiese uitgangspunt en die Neo-Marxisme as polities-ideologiese voedingsbron die Bybel en die Christelike geloof interpreteer as...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: J. M. Vorster
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1985-06-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1252