Die ouderling en toesig oor die lewe

In hierdie voordrag sal die aksent meer op lewensprobleme val. Tog sal dit nodig wees om enkele opmerkinge te maak in verband met die gedagte van ’’toesig hou oor” tydens huisbesoek. Met die woorde ’’toesig hou oor” is immers ’n beskrywing gegee van die taak van ouderlinge tydens huisbesoek en d...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: J. H. van Wyk
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1983-06-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1190