Die ouderling en toesig oor die lewe
In hierdie voordrag sal die aksent meer op lewensprobleme val. Tog sal dit nodig wees om enkele opmerkinge te maak in verband met die gedagte van ’’toesig hou oor” tydens huisbesoek. Met die woorde ’’toesig hou oor” is immers ’n beskrywing gegee van die taak van ouderlinge tydens huisbesoek en d...
Main Author: | |
---|---|
Format: | Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
AOSIS
1983-06-01
|
Series: | In die Skriflig |
Online Access: | https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1190 |
id |
doaj-f51c06178b0b4622958317c8791abc7d |
---|---|
record_format |
Article |
spelling |
doaj-f51c06178b0b4622958317c8791abc7d2020-11-25T01:17:20ZafrAOSISIn die Skriflig1018-64412305-08531983-06-011766243610.4102/ids.v17i66.11901073Die ouderling en toesig oor die leweJ. H. van WykIn hierdie voordrag sal die aksent meer op lewensprobleme val. Tog sal dit nodig wees om enkele opmerkinge te maak in verband met die gedagte van ’’toesig hou oor” tydens huisbesoek. Met die woorde ’’toesig hou oor” is immers ’n beskrywing gegee van die taak van ouderlinge tydens huisbesoek en die vraag kan gestel word of hierdie woord genoeg omskrywend is. Hou dit nie ’n verenging en vereensydiging in van die taak van die ouderling nie? Of is hierdie verenging doelbewus gekies ten einde hierdie aspek skerp te belig?https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1190 |
collection |
DOAJ |
language |
Afrikaans |
format |
Article |
sources |
DOAJ |
author |
J. H. van Wyk |
spellingShingle |
J. H. van Wyk Die ouderling en toesig oor die lewe In die Skriflig |
author_facet |
J. H. van Wyk |
author_sort |
J. H. van Wyk |
title |
Die ouderling en toesig oor die lewe |
title_short |
Die ouderling en toesig oor die lewe |
title_full |
Die ouderling en toesig oor die lewe |
title_fullStr |
Die ouderling en toesig oor die lewe |
title_full_unstemmed |
Die ouderling en toesig oor die lewe |
title_sort |
die ouderling en toesig oor die lewe |
publisher |
AOSIS |
series |
In die Skriflig |
issn |
1018-6441 2305-0853 |
publishDate |
1983-06-01 |
description |
In hierdie voordrag sal die aksent meer op lewensprobleme val. Tog sal dit nodig wees om enkele opmerkinge te maak in verband met die gedagte van ’’toesig hou oor” tydens huisbesoek. Met die woorde ’’toesig hou oor” is immers ’n beskrywing gegee van die taak van ouderlinge tydens huisbesoek en die vraag kan gestel word of hierdie woord genoeg omskrywend is. Hou dit nie ’n verenging en vereensydiging in van die taak van die ouderling nie? Of is hierdie verenging doelbewus gekies ten einde hierdie aspek skerp te belig? |
url |
https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1190 |
work_keys_str_mv |
AT jhvanwyk dieouderlingentoesigoordielewe |
_version_ |
1725146506246225920 |