Die gebruik van Afrikaanse modale partikels deur voormalige Khoisprekers

<p>Die doel van die ondersoek is om te bepaal watter bydrae sprekers of voormalige sprekers van Khoi wat Afrikaans as taal aangeneem het tot die ontwikkeling of gebruik van modale partikels in Afrikaans gelewer het. Bronne wat vir hierdie doel ondersoek is, sluit in aangehaalde uitsprake van K...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Jac Conradie
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: Stellenbosch University 2015-02-01
Series:Stellenbosch Papers in Linguistics Plus
Online Access:http://spilplus.journals.ac.za/pub/article/view/651