Die evaluering van erdwurmmeel as ’n proteïenbron in braaikuikendíëte

Hierdie studie is onderneem om die voedingswaarde van erdwurmmeel te bepaal deur die monitering van groei by braaikuikens. Erdwurms is op beesmis geteel, geoes, in die son gedroog en tot 'n meel gemaal wat as proteienbron in die voedingsproewe gedien het. Drie verskillende diëte is oor ’n perio...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: A. J. Reinecke
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: South African Journal of Science and Technology 1990-07-01
Series:South African Journal of Science and Technology
Online Access:http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/465