Die invloed van Calvyn op die geldende kerkordes in Suid-Afrika 1652-1983

Dit is ’n onbegonne taak om Calvyn se invloed op elke bepaalde Kerkorde en Kerkwet wat in SA gegeld het en nog geld in een artikel na te gaan. Daarenteen kan sy invloed in die Nederlandse kerkordelike ontwikkeling van 1571 tot en met die Dordtse KO van 1619 maklik uitgewys word omdat dele van di...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: B. Spoelstra
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1984-06-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1233