Die Kategismusprediking in die krisis

Die tema is nie deur my gekies nie maar aan my opgedra. Ek het nadere besonderhede by my opdraggewers ingewin, en is ingelig dat dit gaan om die probleem: Waarom kom die leer, wat tegelyk belydenis is, nie déúr nie: waarom vind dit nie aanklank by die lidmate nie?

Bibliographic Details
Main Author: L. F. Schulze
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1988-06-01
Series:In die Skriflig
Online Access:https://indieskriflig.org.za/index.php/skriflig/article/view/1335