Beheer van liggaams-pH: die rol van die hepatorenale sisteem

Die handhawing van suur-basisewewig in soogdiere word as ’n goeddeurtrapte paadjie beskou. Ongelukkig verskyn daar gedurig verwarrings in die literatuur, met spesifieke verwysing na die rol van die ammoniumbuffersisteem in die nier gedurende asidose. Dit is ‘n jammerte dat die korrekte stoichiometri...

Full description

Bibliographic Details
Main Authors: M. J. Pitout, G. T. Willemse
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: South African Journal of Science and Technology 1987-03-01
Series:South African Journal of Science and Technology
Online Access:http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/954