Beheer van liggaams-pH: die rol van die hepatorenale sisteem

Die handhawing van suur-basisewewig in soogdiere word as ’n goeddeurtrapte paadjie beskou. Ongelukkig verskyn daar gedurig verwarrings in die literatuur, met spesifieke verwysing na die rol van die ammoniumbuffersisteem in die nier gedurende asidose. Dit is ‘n jammerte dat die korrekte stoichiometri...

Full description

Bibliographic Details
Main Authors: M. J. Pitout, G. T. Willemse
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: South African Journal of Science and Technology 1987-03-01
Series:South African Journal of Science and Technology
Online Access:http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/954
id doaj-fbf71fac0c5a482aace5859d1f12a434
record_format Article
spelling doaj-fbf71fac0c5a482aace5859d1f12a4342020-11-25T01:38:37ZafrSouth African Journal of Science and TechnologySouth African Journal of Science and Technology 0254-34862222-41731987-03-016311511710.4102/satnt.v6i3.954833Beheer van liggaams-pH: die rol van die hepatorenale sisteemM. J. PitoutG. T. WillemseDie handhawing van suur-basisewewig in soogdiere word as ’n goeddeurtrapte paadjie beskou. Ongelukkig verskyn daar gedurig verwarrings in die literatuur, met spesifieke verwysing na die rol van die ammoniumbuffersisteem in die nier gedurende asidose. Dit is ‘n jammerte dat die korrekte stoichiometrie van die regulering van suurbasisewewig nie altyd na waarde geskat word nie. Onlangs is beweer dat die lewer ook ’n rol in pH-regulering speel en wel deur die proses van ureumsintese. Die doel van hierdie oorsigartikel is om die rol van die hepatorenale sisteem in pH-regulering te bespreek.http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/954
collection DOAJ
language Afrikaans
format Article
sources DOAJ
author M. J. Pitout
G. T. Willemse
spellingShingle M. J. Pitout
G. T. Willemse
Beheer van liggaams-pH: die rol van die hepatorenale sisteem
South African Journal of Science and Technology
author_facet M. J. Pitout
G. T. Willemse
author_sort M. J. Pitout
title Beheer van liggaams-pH: die rol van die hepatorenale sisteem
title_short Beheer van liggaams-pH: die rol van die hepatorenale sisteem
title_full Beheer van liggaams-pH: die rol van die hepatorenale sisteem
title_fullStr Beheer van liggaams-pH: die rol van die hepatorenale sisteem
title_full_unstemmed Beheer van liggaams-pH: die rol van die hepatorenale sisteem
title_sort beheer van liggaams-ph: die rol van die hepatorenale sisteem
publisher South African Journal of Science and Technology
series South African Journal of Science and Technology
issn 0254-3486
2222-4173
publishDate 1987-03-01
description Die handhawing van suur-basisewewig in soogdiere word as ’n goeddeurtrapte paadjie beskou. Ongelukkig verskyn daar gedurig verwarrings in die literatuur, met spesifieke verwysing na die rol van die ammoniumbuffersisteem in die nier gedurende asidose. Dit is ‘n jammerte dat die korrekte stoichiometrie van die regulering van suurbasisewewig nie altyd na waarde geskat word nie. Onlangs is beweer dat die lewer ook ’n rol in pH-regulering speel en wel deur die proses van ureumsintese. Die doel van hierdie oorsigartikel is om die rol van die hepatorenale sisteem in pH-regulering te bespreek.
url http://www.satnt.ac.za/index.php/satnt/article/view/954
work_keys_str_mv AT mjpitout beheervanliggaamsphdierolvandiehepatorenalesisteem
AT gtwillemse beheervanliggaamsphdierolvandiehepatorenalesisteem
_version_ 1725052718491369472