Die resensent as deel van die literêre kommunikasieproses

Die leser neem vandag ’n belangrike plek in binne literatuurondersoek; in baie resente literêre benaderings word hy trouens sentraal geplaas. 'n Hele ontwikkelingsgang voltrek hom sodoende op die gebied van die literatuurteorie in die afgelope hondcrd jaar: die fokus verskuif van die outeur (po...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: H. P. van Coller
Format: Article
Language:Afrikaans
Published: AOSIS 1984-05-01
Series:Literator
Online Access:https://literator.org.za/index.php/literator/article/view/916