'n Waarderingsperspektief van ouers se betrokkenheid by hul kinders se leerproses in 'n landelike omgewing / Melanie Nel

Die doel van die navorsing was om vanuit „n waarderingsperspektief 'n kwalitatiewe ondersoek te doen oor ouers se betrokkenheid by hul kinders se leerproses in 'n landelike omgewing. Die populasie het bestaan uit ouers met kinders in 'n primêre skool in 'n landelike omgewing, te...

Full description

Bibliographic Details
Main Author: Nel, Melanie
Language:other
Published: 2015
Subjects:
Online Access:http://hdl.handle.net/10394/13401