Die identifisering van risikofaktore wat dui op beleggingsbedrog / Nicus Keeve Davel
Die studie handel oor die identifisering van risikofaktore wat dui op beleggingsbedrog. Beleggers is voortdurend op soek na beleggingsgeleenthede met die belofte van ’n hoër opbrengs en neem blindelings besluite sonder om na die risikofaktore wat op beleggingsbedrog dui, te let. Sodoende word hulle...
Main Author: | |
---|---|
Language: | other |
Published: |
2015
|
Subjects: | |
Online Access: | http://hdl.handle.net/10394/15168 |